<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>Vredeklokke</title>
<lyrics>[V1]
 Want jy kan vrede klokke in jou hart ook kry
 En die soete vrede wat by jou sal bly
 Wandel op die smalle weg
 Leef vir Jesus aldag reg
 Dan lui Hy die vredeklokke in jou hart

[V2]
 Vredeklokke in jou hart
 Vredeklokke in jou hart
 Neem die Heiland waar jy gaan
 Neem Hom waar jy sit of staan
 Dan lui Hy die vredeklokke in jou hart

[V3]
 O ja ek sal daar wees
 Halleluja, ek sal daar wees
 By die halleluja bruilof eendag daar
 En dan sing halleluja as ek Jesus daar gewaar
 By die Halleluja bruilof eendag daar

[V4]
 Oooooo oooh

[V5]
 Ek voel die krag van die Here , Here (herhaal)

[V6]
 Al gaan ek deur n daal van dood skaduwee
 Ek sal nie bang nie, want U is met my
 U stok en u staf dit vertroos my siel

[V7]
 Want die Here , Here (herhaal)</lyrics>
</song>